Testimonials


Yes, love the excema balm, smells amazing. I don’t buy any creams, soaps, deodorant etc for family, found it easy to make my own. But the exception is your product!

Kaye, Durbanville

 

“Ek het tot mazina gebruik en styf geklitste eierwit op sy boudjies net om bietjie verligting te kry, maar niks het gehelp nie. Ek het toe besluit om die bytjie salf te probeer. My seuntjie se boudjies het soos lewer gelyk en binne 72uur was sy boudjies 100% reg. Geen rooi of rou boudjies nie. 

Ek glo in die baby bum balm soos ek in my bybel glo.

Ek beveel dit aan vir elke mamma wat ons apteek besoek veral die ekseem balm vir vel uitslae. Dit werk fantasties.”

Gekwalifiseerde Aptekers Assisten

S Janse van Niewenhuysen

 

I was in Swellendam recently and bought something called Bytjie Salf .It is made out of Beeswax, olive oil, lavender and tea tree. My daughter has very bad eczema around her mouth area. There is actually a mark around her mouth. I gave her some of the Bytjie Salf and she was very impressed. She said her skin stays moist in that area compared to the other creams her dermatologist prescribed that was making her skin dry and cracked. And the mark seems to be disappearing.

Anton Botha

 

Ek het n rukkie terug Bytjie Salf by my beste vriendin, as n geskenk gekry. Ek is mal daaroor en dit werk so goed vir my klein seuntjie. Ons houer is vinnig besig om tot n einde to kom. Waar kan ek nog kry?

Sunelle Hack

 

Love jou produk! 

Marli Thomas

  

Hi .The Bytjie Salf has done wonders for my daughters face. The mark around her mouth is completely gone. My wife says that it is also doing wonders with HER skin. But, sadly my wife has run out and needs more. Can you supply me with 3 more tubs of BYTJIE SALF when you come to Cape Town again please .

Many thanks

Anton- Cape Town

 

Hallo Anandi, Ek is baie bly Zoon het ekseem begin kry anders sou ons nooit van jou wonderlike produk geweet het nie. En ek moet se dit doen baie goed in die winkel, wat my opgewonde maak vir jou part.

Juanita - Bredasdorp Square

 

Ek is mal oor jul produkte wat ek as Ooiervaarstee geskenke gekry het. Ongelukkig is my voorraad op en daar is slegs etlike druppels oor.Ek was so mal oor die produkte dat ek dit aan al my vriendinne aanbeveel het, maar dit is nêrens in Richardsbaai te vinde nie.

Sal dit dalk moontlik wees om `n verskaffer te word? Ek is `n onderwyseres en weet dat daar heelwat ma's is wat sal toustaan vir die produkte. Ek het selfs die bytjiesalf Skin Repair balm gebruik toe ek Desember verbrand het in die son en dit het wonderlik gewerk as "After Sun."

Charlotte- Richardsbaai